Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799370249 | Published: March 1, 2015 |

50 Blaaskansblokraaie 1

50 Blaaskansblokraaie 1

Regular price R 85
Regular price R 0 Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydsverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.
50 Blaaskansblokraaie 1 is die eerste in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee gaan word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik.
Die raaisels is A4-grootte en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 3, 4 en 5 van 50 Blaaskansblokraaie word beplan vir Junie, September en Desember 2015.

Author Samestelling

View full details