Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799370294 | Published: October 1, 2014 |

Plakkerpret: Gouelokkies

Plakkerpret: Gouelokkies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Lapa
Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Hierdie wonderlike aktiwiteitsboeke sal ure se vermaak verskaf, met meer as 100 plakkers en uitdrukstukke. 16 bladsye van elke boek bestaan uit storie-gebaseerde aktiwiteite - van inkleuraktiwiteite en legkaarte tot 'n doolhof waardeur die hoofkarakter haar weg moet vind. Die pragtige illustrasies, prettige raaisels en die klassieke spokies van Rooikappie, Aspoestertjie, Sneeuwitjie en Gouelokkies maak hierdie vier bederfboeke vir enige kind!

Author Lapa

View full details