1
/
of
1
ISBN: 9780799370300 | Published: August 1, 2014 |
Duskant die doodlyn
Duskant die doodlyn
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Werner en sy vriende leef vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande 'n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is vekeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner hulle beland in groot gevaar...
Author Jaco Jacobs
Share
