Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799370423 | Published: November 1, 2014 |

Wian Verwey het 'n crush op my

Wian Verwey het 'n crush op my

Regular price R 170
Regular price Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar 'n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie ...

Author Tania Brink

View full details