1
/
of
1
ISBN: 9780799370546 | Published: November 1, 2014 |
ELLE 6 : Franse vlegsel
ELLE 6 : Franse vlegsel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christien Neser
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Losloper. Die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Die enigste lekker vooruitsig is die Aprilvakansie, wanneer sy en Refi saam Parys toe gaan. Dan maak 'n aantreklike uitruilstudent met stoute groen oë onverwags sy opwagting ... Christien Neser se reeks tienerboeke oor die wel en wee van Elle Kroon is baie gewild, met selfs volwasse lesers wat nie kan wag om elke nuwe Elle-avontuur te verslind nie. Die sesde boek in die reeks beloof om net so skreeusnaaks, aweregs en romanties soos sy voorgangers te wees.
Author Christien Neser
Share
