1
/
of
1
ISBN: 9780799370584 | Published: December 1, 2014 |
Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne
Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 95
Regular price
Sale price
R 95
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind?
Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen?
Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap?
Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee
jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ook in die reeks: Hoezit! Soogdiere
Author Jaco Jacobs
Author Fanie Viljoen
Share
