Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799371086 | Published: July 1, 2015 |

Geheime Koninkryk 7 Borrelvulkaan

Geheime Koninkryk 7 Borrelvulkaan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Wanneer koningin Gorina 'n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om 'n wondermiddel te maak.
Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek.
Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaard kan red?

Author Rosie Banks

View full details