Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799371093 | Published: July 1, 2015 |

Geheime Koninkryk 8 Suikersoet bakkery

Geheime Koninkryk 8 Suikersoet bakkery

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Janie, Bianka en Tamsin is baie opgewonde om Suikersoet Bakkery te besoek en na die jaarlikse bakkompetisie te gaan kyk. Maar dan arriveer koningin Gorina en haar aaklige Stormkabouters om die pret te bederf. Kan die meisies die kompetisie red en die silwer suikerspin kry om koning Kieliebaard te red?

Author Rosie Banks

View full details