Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799371130 | Published: October 1, 2015 |

Geheime Koninkryk 12 Donker Doolhof

Geheime Koninkryk 12 Donker Doolhof

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Janie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd 'n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermiddel laat drink voor dit te laat is?

Author Rosie Banks

View full details