ISBN: 9780799371864 | Published: July 1, 2015 |
Verby omdraai ' Onwettige bruid ' Haar vreemde besoeker
Verby omdraai ' Onwettige bruid ' Haar vreemde besoeker
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Verby omdraai - Magdaleen Walters - Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik - en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie - daarvoor het hy 'n te hipnotiese aantrekkingskrag ...
Onwettige bruid - Elizabeth Burgers - Met twee verloofdes in die slag, hou Mia vas aan haar troudroom - net sy en haar geliefde onder 'n groot boom. Net jammer hy lyk alte veel na Arno Krige, die ou wat haar so skaamteloos bedrieg het.
Haar vreemde besoeker - Bep du Toit - Ingrid kan uiteindelik nie met die man trou wat so onwillig was om te trou nie. Sy word oornag die voog van haar suster se twee kinders. Maar hulle het 'n ryk en aantreklike oom ...
Share
