Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799371871 | Published: July 1, 2015 |

Aptyt vir liefde ' Liefdesweb ' Verskietende ster

Aptyt vir liefde ' Liefdesweb ' Verskietende ster

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Aptyt vir liefde - Susan Olivier - Rusie met die bure, met haar suster, haar pa ... Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie.

Liefdesweb - Annetjie van Tonder - Hector Terbruch vra Zilna om 'n portret van sy dogter te skilder. Sy verwag 'n ou man op die suikerplaas in KwaZulu-Natal, maar Hector is jonk, begeerlik, oorrompelend, onaantasbaar, en speel graag kat en muis met haar

Verskietende ster - Anna Penzhorn - Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring.

View full details