Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799371895 | Published: July 1, 2015 |

Onweerstaanbare vreemdeling, Die ander erfgenaam, Vlerke vir Jakomien

Onweerstaanbare vreemdeling, Die ander erfgenaam, Vlerke vir Jakomien

Author:Rykie Roux
Author:Alda Geers
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Onweerstaanbare vreemdeling - Rykie Roux - Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is 'n amperse doktor en Soois 'n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee sê.

Die ander erfgenaam - Dirna Ackermann - Anselie erf 'n verwaarloosde Victoriaanse huis en die geheimsinnige Crafford bied sy hulp met die restourasiewerk sonder vergoeding aan. Hoe keer sy dat haar hart betrokke raak?

Vlerke vir Jakomien - Alda Geers - Jakomien wil nie saam met Jean-Louis de la Rozzier Ellerman werk nie. Maar sy het nie geweet dat hy 'n man is wat van elke dag en elke plek poësie kan maak nie.

Author Rykie Roux

Author Dirna Ackermann

Author Alda Geers

View full details