ISBN: 9780799371901 | Published: July 1, 2015 |
Katinka se grotman ' Waar sy hoort ' Heeltemal seker
Katinka se grotman ' Waar sy hoort ' Heeltemal seker
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Katinka se grotman - Bets Smith - Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se oë is nou wel viooltjieblou. Maar 'n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie.
Waar sy hoort - Marile Cloete - Anneke het meer as haar deel aan mislukte verhoudings gehad. Van nou af staan sy op haar eie bene. Ter wille van haar kind. En ter wille van haarself. Maar waar pas Adriaan Rossouw en Patti in?
Heeltemal seker - Elize Davies - Hy's aggressief, onvriendelik en befoeterd, by tye sommer doodgewoon ongeskik ...Linda Nagel beland onbeplan op 'n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is 'n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig ís sy een.Maar sy weet nie wie Ben Lategan is nie. Sy herstel ná 'n motorongeluk en het geheueverlies van die afgelope twee jaar. Sy sê egter nie vir hom daarvan nie.Hy begin haar tog mettertyd vertrou en begin haar saamneem wanneer hy die wild gaan afneem. 'n Gemeensaamheid ontwikkel tussen hulle, totdat sy filmspan met verdoemende getuienis daar opdaag.
Share
