Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372144 | Published: November 1, 2014 |

Ewebeeld

Ewebeeld

Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daar is geen rede om te dink Ludolf probeer, soos met Aurora, om sy geliefde Zerilda met iemand soos Lanie te vervang nie. Dit was Lanie se redenasie, maar dit was voor sy mevrou Ludolf Furstenberg nommer drie geword het. Skaars getroud, begin Ludolf met sy eise om haar in 'n perfekte kloon te verander met behulp van plastiese sjirurgie. Roux Richter, aan die ander kant, weet baie mense dink nou nog dis hy wat sy beeldskone niggie ontvoer en van haar liggaam ontslae geraak het. Lanie wil uit haar beklemmende goue kou ontsnap. Roux wil Furstenberg aan die kaak stel vir wie en wat hy vermoedelik is.

Author Chanette Paul

View full details