Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372298 | Published: January 1, 2015 |

Jy is my engel

Jy is my engel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Donna Stuart se uitmergelende toer as wêreldbekende sanger is byna verby. Sy is na liggaam en siel uitgeput en sien nie kans vir nog 'n opvoering nie. Maar Blake ken geen genade nie en dryf haar tot byna oor die rand van die afgrond.

Author Mari Roberts

View full details