Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372342 | Published: January 1, 2015 |

Onder 'n Sterrehemel

Onder 'n Sterrehemel

Author:Bets Smith
Regular price R 265
Regular price Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met die Anglo-Boereoorlog op hande, loop Catriona Fraser, 'n jong meisie uit die Kaapkolonie se grensdistrikte, weer vir Rudolf Dreyer van die buurplaas raak. Sy ontdek baie gou dat hy steeds die man is wat haar hart in sy hande hou. Maar wanneer sy Rudolf se onbegryplike optrede probeer verstaan, loop sy haar trompop teen 'n jarelange geheim waaroor almal wat sy ken, swyg. Hierdie is die eerste boek in 'n tweeluik. Goue Dagbreek volg dit op.

Author Bets Smith

View full details