1
/
of
1
ISBN: 9780799372595 | Published: February 1, 2015 |
Goue dagbreek
Goue dagbreek
Author:Bets Smith
Regular price
R 265
Regular price
Sale price
R 265
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die oorlog en Gordon Fraser veroorsaak 'n oënskynlik onoorbrugbare kloof tussen Catriona en Rudolf Dreyer. Waar daar kort gelede nog liefde was, lees Catriona haat, afkeer en veragting in sy oë. Hy glo sy was vir sy twee broers se teregstelling verantwoordelik en sy kan hom nie bereik om hom van die teendeel te oortuig nie. Hierdie is die tweede boek in 'n tweeluik. Onder 'n Sterrehemel verskyn in Januarie 2015.
Author Bets Smith
Share
