Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372670 | Published: October 1, 2014 |

Gevaarlike Lopies

Gevaarlike Lopies

Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture.
Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!
Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie 'n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in 'n nagmerrie gaan ontaard....

Author Jaco Jacobs

View full details