Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372694 | Published: April 1, 2015 |

Wilde, woeste woud

Wilde, woeste woud

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dis oggend in die woud en Olifant gaan stap.
Hy swaai sy lang tande en sy groot ore flap.
By die watergat drink hy water met sy slurp
en trompetter hard terwyl die voëltjies begin tjirp.
Kom speel saam in die woud en ontdek al die vriendelike dieremaats in hierdie opwindende opwip-storieboek!
Vind uit wie kruip in die watergat weg, kyk hoe die apies aan die takke rondswaai, en vlieg saam met Papegaai tussen die bome rond.
'n Oulike rymstorie en reuse-opwipprente van diere verseker dat Wilde woeste woud sommer gou-gou 'n gunsteling op jou kind se boekrak sal wees!
Ander titels in die reeks
Prettige plaas

Author Jaco Jacobs

View full details