1
/
of
1
ISBN: 9780799372755 | Published: June 1, 2016 |
Sterkykers
Sterkykers
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs (Samesteller)
Regular price
R 210
Regular price
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in 'n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieël.
Author Jaco Jacobs (Samesteller)
Share
