Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799372908 | Published: June 1, 2015 |

Hoezit 4: Die wonderwêreld van goggas

Hoezit 4: Die wonderwêreld van goggas

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in 'n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details