Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799373745 | Published: April 1, 2015 |

Onmoontlike mansmens

Onmoontlike mansmens

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 85
Regular price R 0 Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Karien Kruger trou met Hugo Steyn omdat hy dan die beplande ontwikkeling van haar tuisdorp sal stopsit. Die saketransaksie beweeg egter gevaarlik na aan haar hart wanneer sy besef sy het gevoelens vir Hugo ontwikkel.

Author Elize Davies

View full details