ISBN: 9780799373783 | Published: April 1, 2015 |
Huweliksklokkies op Jakkalswater Omnibus
Huweliksklokkies op Jakkalswater Omnibus
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Vrou vir Herman
Piet se Beurt
Ben en Faan is 'n identiese tweeling en die jongste Van Rensburg-broers wat op en om Jakkalswater woon. In hierdie twee stories kry hulle hul pasmaats. Ben is die boer en ontmoet vir Karen terwyl hy omsien na oom Wouter op sy plaas, Heningputs. Faan is 'n prokureur en ontmoet Hanna van Aarde wanneer hy 'n brief by haar moet aflewer terwyl sy haar geweer op hom rig.
Twee splinternuwe toevoegings tot die Jakkalswater-reeks wat bestaan uit: 'n Vrou vir Herman en Piet se Beurt.
Author Sarah du Pisanie
Author Romanza Omnibus
Share
