1
/
of
1
ISBN: 9780799373899 | Published: October 1, 2015 |
Zackie Mostert 11 en die katkrisis
Zackie Mostert 11 en die katkrisis
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 105
Regular price
Sale price
R 105
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om 'n kat op te pas ...?
Author Jaco Jacobs
Share
