1
/
of
1
ISBN: 9780799373905 | Published: October 1, 2015 |
Zackie Mostert 12 en die vreeslike verjaarsdag
Zackie Mostert 12 en die vreeslike verjaarsdag
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 105
Regular price
Sale price
R 105
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan 'n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan 'n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou - en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!
Author Jaco Jacobs
Share
