ISBN: 9780799373912 | Published: June 1, 2016 |
Stalmaats 17 Waaghals
Stalmaats 17 Waaghals
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! 'n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen - tyd in die buitelug saam met die perde deurbring. Boonop gaan hulle deur 'n wereldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.
Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is 'n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te breek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?
Boek 17 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.
Author Lize Roux
Share
