ISBN: 9780799373929 | Published: June 1, 2016 |
Stalmaats 18 Perdepiekniek
Stalmaats 18 Perdepiekniek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie net omdat hulle 'n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie ...
Ná die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders.
Anri se vriendin Megan besluit om 'n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het ...
Boek 18 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.
Author Lize Roux
Share
