Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799373936 | Published: September 1, 2015 |

ELLE 7 : Middernagklub

ELLE 7 : Middernagklub

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om niè op die Lys van Dertig te kom nie, is nou vir elkeen 'n verskrikking. Van uitglip en reëls breek is daar geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog 'n Gravitas-avontuur ...

View full details