1
/
of
1
ISBN: 9780799373967 | Published: October 1, 2015 |
`n Goeie dag vir boomklim
`n Goeie dag vir boomklim
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 240
Regular price
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe 'n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om 'n petisie teken, is dit die begin van 'n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in 'n boom in 'n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus 'n kans om raakgesien te word.
Author Jaco Jacobs
Share
