Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799373974 | Published: December 1, 2015 |

Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories

Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories

Regular price R 265
Regular price Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens 'n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees - en is 'n besliste moet-hê-item op elke kind se boekrak.

View full details