Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374049 | Published: February 1, 2017 |

My eerste diereatlas

My eerste diereatlas

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die wêreld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste skoenlapperspesie op aarde? En waar in Suid-Afrika kan jy die "uitgestorwe" selakant gaan soek? Ontdek diere regoor die wêreld met hierdie fantastiese diereatlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. 'n Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die wêreld te leer - en 'n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak hoort! Ook in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.

Author Wendy Maartens

Illustrator Alistair Ackermann

View full details