Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374124 | Published: September 1, 2015 |

Speeltydstories

Speeltydstories

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:LAPA
Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Daar is allerlei dinge om te verken in hierdie prettige boek vol speeltydstories! Klein vingertjies kan die vingerspore volg, die teksture voel en die flappies oplig. Die vyf rymende stories maak hierdie boek die perfekte wegspringplek na 'n wêreld van leesplesier. Hierdie pragtig geïllustreerde, interaktiewe boek is geskik vir kinders van 6-18 maande.

Author LAPA

View full details