Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374155 | Published: March 1, 2015 |

Alles oor hekel 2

Alles oor hekel 2

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Alles oor hekel 2 is die groot opvolger op die topverkoper, Alles oor hekel wat in 2014 onder die top 10 in die land was.
Dié beginnersgids tot hekel bou voort op algemene hekel-inligting en sluit ook 'n spektrum van basiese patrone en nuwe steke in.
Die boek sluit die volgende in:
- Nuwe basiese steke soos die roos- of worssteek (bullion stitch), die Solomonknoop (Solomon's knot), die verlengde kortbeen (extended single crochet) en nog vele meer
- Meer as 100 patroonsteke
- Spirale en spiraalskulpe
- Riglyne vir die ontwerp van 'n basiese hekelpatroon en 'n mus
- Hoe om 'n vierkant, driehoek en seshoek uit 'n sirkel te vorm
- Hoe om lae te hekel
- Hoe om jou eie knope te hekel
- Hoe om 'n ritssluiter in te sit
- Hoe om motiewe aanmekaar te hekel
- Volledige indeks met Engelse name

View full details