ISBN: 9780799374179 | Published: July 1, 2016 |
50 Hekelpatrone - Vrouekeur
50 Hekelpatrone - Vrouekeur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
50 Hekelpatrone bied 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek aan, verdeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs 'n minirompie wat enige tienerhart sal verbly! Hoofstukke: Babaskoentjies Babamussies Klere vir dogters Truie vir vroue Komberse
Author Christa Swanepoel
Share
