Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374193 | Published: March 1, 2015 |

Lekker en Gesond - Gesonde Kosblikke

Lekker en Gesond - Gesonde Kosblikke

Regular price R 75
Regular price Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gebalanseerde kosblikkos propvol kleur, geur, voedingswaarde, vesel en stadig vrystellende koolhidrate (lae GI) verskaf volhoubare energie - noodsaaklik vir konsentrasie by die werk, skool en sportveld of gim. Dié boek is propvol kosblikidees vir elke geleentheid - van skool en werk tot daardie luilekker uitstappie of piekniek - met 'n paar alternatiewe vir voedselallergieë of -onverdraagsaamhede.

View full details