Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374315 | Published: August 1, 2015 |

Bloed op haar hande

Bloed op haar hande

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om 'n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by die babas wat agter tralies gebore is, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met mesmoordenaresse, huurmoordenaresse, 'n kleptomaan en prostituut. Vrouens met bloed op hulle hande. Wat het so verskriklik skeef in hul lewens geloop? En is daar 'n mens agter die misdadiger?

View full details