Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374353 | Published: June 1, 2015 |

Blikkies en pakkies

Blikkies en pakkies

Regular price R 85
Regular price Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord.

Hierdie boek bevat smaaklike resepte vir blikkies- en pakkieskos met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Author LEKKER&VINNIG

View full details