1
/
of
1
ISBN: 9780799374452 | Published: March 1, 2015 |
50 Blaaskansblokraaie 2
50 Blaaskansblokraaie 2
Author:Samestelling
Regular price
R 85
Regular price
R 0
Sale price
R 85
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse
nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydsverdryf te
beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerte
Author Samestelling
Share
