Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374490 | Published: July 1, 2015 |

Piouterkuns

Piouterkuns

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met Piouterkuns deel Elize Roodt van die Pewter Academy haar jarelange ondervinding en passie vir piouter.
Sy glo dat elke student iets nuuts na die tafel bring en daarom is haar bedoeling met die boek om 'n bydrae tot hierdie kunsvorm te lewer om elke leser se skeppingstalent te ontsluit.
Piouterkuns fokus veral op die materiale, tegnieke en style wat in hierdie handwerkvorm algemeen gebruik word, maar bied ook 'n nuwe bykomende tegniek, naamlik vergulding, wat 'n vars dimensie aan projekte kan gee.
As bonus, word die groot Suid-Afrikaanse piouterkunstenaars gelys en hulle werke word getoon vir inspirasie. Die doel van die boek is om te inspireer en bied nie die stap-vir-stap geblikte projekte nie. Die leser van die boek kan die tegnieke en inspirasie na willekeur toepas om unieke skeppings die lig te laat sien.
Hoofstukke
1: Geskiedenis
2: Materiale
3: Tegnieke
4: Voorbeelde en wenke
Figure
Gesigte
Diere
Bome
Blomme
5: Vergulding
6: Kunsstyle
7: Gallery van kunstenaars

Author Elize Roodt

View full details