Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374537 | Published: August 1, 2015 |

Brei saam met Vrouekeur: Kinderkamer

Brei saam met Vrouekeur: Kinderkamer

Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias 'n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou boonop die geleentheid om nog meer artikels te brei.

View full details