Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374575 | Published: September 1, 2015 |

Lekker en Gesond - Slim laekoolhidraatgeregte

Lekker en Gesond - Slim laekoolhidraatgeregte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 85
Regular price Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Koolhidrate is die hoofenergiebron van die liggaam. Teen wil en dank leef ons in die kitskos-era - daarom neem ons te veel verfynde koolhidrate en suiker in wat tot oormassa, voedingstoftekorte en leefstylsiektes kan lei. Die antwoord lê nie in die uitskakeling van alle koolhidrate nie, maar eerder in die inname van gebalanseerde hoeveelhede lae glukemiese (GI-) koolhidrate van goeie gehalte, versprei deur die dag om 'n bestendige bloedglukose te verseker. In hierdie boek word die drie komponente as slim lae koolhidrate beskryf.

View full details