1
/
of
1
ISBN: 9780799374636 | Published: July 1, 2015 |
50 Blaaskansblokraaie 3
50 Blaaskansblokraaie 3
Author:Samestelling
Regular price
R 95
Regular price
Sale price
R 95
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
50 Blaaskansblokraaie bestaan uit 50 woordraaisels verskaf deur Suid-Afrika se mees bekende blokraaiselopstellers: Dugeot, Penpret en Xword. Al drie verskaffers publiseer gereeld hul skeppings in Suid-Afrika se populêre gesinstydskrifte soos Taalgenoot, rooi rose en Vrouekeur.
50 Blaaskansblokraaie 3 is die derde in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee gaan word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik.
Author Samestelling
Share
