Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374933 | Published: September 1, 2015 |

Innovasie: Hoe die wetenskap Suid-Afrika vorm

Innovasie: Hoe die wetenskap Suid-Afrika vorm

Author:Sarah Wild
Regular price R 345
Regular price Sale price R 345
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Innovasie beskik oor afsonderlike afdelings vir Omgewing, Gesondheid, Energie, Nywerheid en Onderwys en Opleiding. In elkeen van hierdie dele word voorbeelde genoem van Suid-Afrikaanse innovasie - van 'n satellietsisteem waarop veldbrande aangetoon word, tot die idee om muskiete te steriliseer om die verspreiding van malaria te verhoed. Hierdie innovasies is deur 'n verskeidenheid organisasies en institute ontwikkel en is 'n toonbeeld van uitmuntende Suid-Afrikaanse innovasie.

Author Sarah Wild

View full details