Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374988 | Published: March 1, 2016 |

In die skadu van Skisofrenie

In die skadu van Skisofrenie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriette op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriette het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

View full details