Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799374995 | Published: March 1, 2016 |

Bloedsusters 2 Vlees en bloed

Bloedsusters 2 Vlees en bloed

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Selfdood. Moord. Die heel wreedste plaasmoorde ook. Maar daar is nie altyd misdaad betrokke nie. Soms ruim die susters opgaarders se huise op - dikwels tot die plafon toe volgepak, en ander kere help hulle vloedwaters of 'n brand se skade herstel.

View full details