1
/
of
1
ISBN: 9780799375121 | Published: June 1, 2015 |
Bruid in blou
Bruid in blou
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Thea Holland
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sondagoggend gesels Jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. Haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. Maar Maandagmiddag trou sy in 'n blou rok en met die verkeerde man voor die landdros.
Author Thea Holland
Share
