ISBN: 9780799375404 | Published: November 1, 2015 |
Ink en ander verhale
Ink en ander verhale
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
* Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook 'n inleiding by elke verhaal.
* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
* Volledig uitgewerkte antwoorde
* 'n Woordelys met literêre terme
* 'n Woordelys met eksamenterme
Author Marieta Nel
Share
