ISBN: 9780799375435 | Published: May 1, 2015 |
Voorsprong-werkboek: Afrikaans 5 - 6 jaar
Voorsprong-werkboek: Afrikaans 5 - 6 jaar
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou - en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Afrikaans-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese taal en geletterdheid.
Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, geskryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue 'n hupstoot te gee. Elke boek in die reeks is op 'n ouderdomspesifieke ontwikkelingsvlak gemik en bevat:
* Boeiende aktiwiteite om kinders ure lank besig te hou
* Maklik verstaanbare instruksies
* Voorbeeld-antwoorde om jou aan die gang te kry
* Duidelik gemerkte antwoordruimtes en -kassies
* Wenke wat ouers kan help om te verstaan presies wat die kind behoort te leer en wat die terme verduidelik wat in die skool gebruik word
* Plakkers wat die leerproses pret maak
* Volledige antwoorde en oplossings.
Author LAPA
Share
