Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799375503 | Published: May 1, 2015 |

Voorsprong-werkboek: Wiskunde 7 - 8 jaar

Voorsprong-werkboek: Wiskunde 7 - 8 jaar

Author:LAPA
Regular price R 60
Regular price R 0 Sale price R 60
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskundegeletterdheid.
Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, geskryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue 'n hupstoot te gee. Elke boek in die reeks is op 'n ouderdomspesifieke ontwikkelingsvlak gemik en bevat:
* Boeiende aktiwiteite om kinders ure lank besig te hou
* Maklik verstaanbare instruksies
* Voorbeeld-antwoorde om jou aan die gang te kry
* Duidelik gemerkte antwoordruimtes en -kassies
* Wenke wat ouers kan help om te verstaan presies wat die kind behoort te leer en wat die terme verduidelik wat in die skool gebruik word
* Plakkers wat die leerproses pret maak
* Volledige antwoorde en oplossings

Author LAPA

View full details