Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799375527 | Published: September 1, 2015 |

Haaie

Haaie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 155
Regular price Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Duik af tot in die geheimsinnige dieptes van die oseaan en ontmoet die wonderlike wesens wat daar woon. Sien piepklein lanternhaaie, honger hamerkoppe en haastige mako's in aksie! Ontdek die pylstertvis se dodelike wapen, gaan duik met die beroemde witdoodshaai, en kom van aangesig tot aangesig met die grootste vis ter wêreld.

View full details